Vernette het al die verhoog met verskeie bekendes gedeel, onder meer Gian Groen, Jakkie Louw, MD Greyling en Rina Hugo. Sy was ook deel van “Liefling die Movie” se produksie span waarvoor sy agtergrond stem gesing het.
Haar eerste album, “Bly nog so bietjie”, is nou beskikbaar en Vernette gaan verseker “nog ’n bietjie bly” in die Afrikaanse musiekbedryf!
Copyright Vernette 2011. All rights reserved. Website designed by Intuition Designs.